Dankie dat julle sulke oulike liefdevolle kinders is! Die tyd saam was absolute wonderlik!!!! Mis julle alklaar en dankie dat julle so lief vir ons is en vir Jesus!!! Mag julle geseën wees van kop tot teen...!!! Shine, skitter & glow!!! XOXOXOXOX Love you lots like jellytots!!! XOXOXOXOX
Dankie dat julle sulke oulike liefdevolle kinders is!
ReplyDeleteDie tyd saam was absolute wonderlik!!!!
Mis julle alklaar en dankie dat julle so lief vir ons is en vir Jesus!!!
Mag julle geseën wees van kop tot teen...!!!
Shine, skitter & glow!!!
XOXOXOXOX Love you lots like jellytots!!! XOXOXOXOX